[Afrikaans]
Welkom na PANGEA!
PANGEA is 'n internationale netwerk vir Homosexuele, Bisexuele en mense wat nie nootwendig met 'n geslag identifiseer nie. Die organasasie werk met mense wat hier in Denemark woon.

- video
Ons se verskillende gebeure en aktiwiteite voorsien 'n geleentheid vir jou om te socialiseer en belangstelle te bespreek met ander internationale mense wat jou verstaan en met jou hulle stories kan deel oor seksuele orientasie of geslags identiteit.
Leer meer oor ons om na ons webblad te kyk of ons n epos te skryf by hierdie adres met enige vrae wat jy mag hé:
pangea(at)lgbt.dk
PANGAE - Kopenhagen Internationale LGBT Netwerk